Bekwame Administratiewe Assistent

Employer/Recruiter Name

JP VAN SCHALKWYK PROKUREURS/ATTORNEYS


Website URL

http://www.jpvsattorneys.co.za/


Job Category

Skilled Full-Time


Job Title

Bekwame Administratiewe Assistent


Job Summary

Benodig ‘n bekwame Administratiewe Assistent

 

Minimum vereistes:

  • Afrikaanssprekende dame met profesionele voorkoms
  • Matriek / Graad 12
  • Uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
  • Vriendelike en positiewe persoonlikheid
  • Goeie tydsbestuur en organisasievaardighede noodsaaklik
  • Verantwoordelik en betroubaar
  • Vaardighede t.o.v. vriendelike bemanning van ontvangs
  • Akkurate Tikvaardigheid (minimum van 40 w.p.m.)
  • Onderskeiding in Rekenaarstudies sal ‘n voordeel wees
  • Rekenaarvaardig t.ov. basiese Windows-toepassings
  • In staat om onder druk te funksioneer en verskeie volledige administratiewe ondersteuningsfunksies uit te voer
  • Om so gou as moontlik te begin
  • Vorige onlangse administrasie-ervaring sal ‘n voordeel wees
  • Kontakbare verwysings sal ‘n voordeel wees

 

  • Salaris: R 7000,00 p.m. bruto
  • Woonagtig in/om Alberton area met eie vervoer

 

E-pos CV na mitz@jpvsattorneys.co.za

Geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou indien u nie binne 7 dae van ons verneem het nie.

Share on


Requirements


Duties


Additional Information


Job Location:

ALBERTON


Salary:

R 7000.00


Closing Date:

30 Sep 2020


SIMILAR ADS THAT MAY INTEREST YOU

hey there,

Looking for a job?

Be the first to know

And follow us on our social media